This auction has closed with no winners.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Non-Fiction.  View other items offered by PoggioBooks1206

Verweerskrif deur Antjie Krog Digkuns Eerste Uitgawe, eerste druk   Dramatiese en vreeslose gedigte

Verweerskrif deur Antjie Krog Digkuns Eerste Uitgawe, eerste druk Dramatiese en vreeslose gedigte

1 was available / Secondhand
R42.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 276879785

Verweerskrif deur Antjie Krog Digkuns Eerste Uitgawe, eerste druk

Dramatiese en vreeslose gedigte oor die liggaam se verouderingsproses.  Antjie Krogh vergelyk die seisoene en Tafelberg met haar ervarings wat wissel in haar digkuns vanaf liriek tot bieg, wanhoop, woede en aanvaarding.

 Umuzi Uitgewers, Eerste Uitgawe, eerste druk 2006, 99p.

Toestand: Sagte band,   goed, potloodaantekeninge by sommige tekste.

 Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!! Gaan gerus na my Blog https://poggiobooks.wordpress.com/  vir die room van die oes van nuwe boeke.


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105