This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by PoggioBooks1206

Griet Kom Weer deur Marita van der Vyver  Hervat die storie van Griet Skryf ¿n Stori

Griet Kom Weer deur Marita van der Vyver Hervat die storie van Griet Skryf ¿n Stori

1 was available / Secondhand
R38.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 277238370

Griet Kom Weer deur Marita van der Vyver 

Griet Kom Weer hervat die storie van Griet Skryf ‘n Storie, maar 10 jaar later en ‘n nuwe man in haar lewe maar Griet is nog steeds so hartstogtelike, impulsief en lief vir die lewe soos vroeër.

Tafelberg- Uitgewers, 2002, Tweede druk, 308P.

Toestand: sagteband, Goeie toestand, geringe merkies.Naam van vorige ienaar  op skutblad.

Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

 

  


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105