This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category History & Politics.  View other items offered by PoggioBooks1206

Suid-Afrika die Oplossing deur Leon Louw en Frances Kendal Kanton-stelsel regering uiteensetting

Suid-Afrika die Oplossing deur Leon Louw en Frances Kendal Kanton-stelsel regering uiteensetting

1 was available / Secondhand
R32.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 278678459

Suid-Afrika die Oplossing deur Leon Louw en Frances Kendal (Kanton-stelsel regering uiteensetting)

Hersiene en bygewerkte Afrikaanse uitgawe van die nr 1.-verkoper South Africa: the Solution met n voorwoorde deur Marinus Wiechers, vertaal deur Sonia Gouws.

Geskiedkundige agtergrond met ‘n sterk beklemtoning van die Kantonstelsel van regering.

 Amagi-publikasies, eerste  Afrikaanse druk, 1986, 252p.

Toestand:  Sagteband geringe rakslytasie ouderdomsvergeling stewig gebind en skoon.

Packaging and Postage R52 in S.A.)   

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

 

 

 


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105