Storieman omnibus 5

Storieman omnibus 5

3 available / New
R79.00
* from R7 per month with

Seller

Joined 8 Aug 2011
Cape Town
bidorbuy ID: 280032366
Hierdie omnibus-uitgawe is ¿n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD¿s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos ¿Wikus te Goede¿, ¿Die astrante snyertjie¿, ¿Die standvastige bliksoldaatjie¿ en ¿Die keiser se nuwe klere.¿ Kom lag lekker saam met stories soos ¿Liewe Heksie en die Koekoekie¿ en ¿Spokie van Boosgelegen¿ en word betower deur sprokies soos ¿Elf wilde swane¿, ¿Die tonteldoos¿ en ¿Die Groen Jonkvrou van die meer¿. Format:paperback Pages:80

Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for Readers Warehouse2365

Immergroen
Comment:
Baie dankie vir goeie en vinnige diens
rated on 25 May 2017
vlokac41
Wenresepte Book Bundle
Comment:
EXCELLENT service - BEST EVER!!
rated on 25 May 2017
Bonsa131
Fire Engine Sticker Playbook
Comment:
not ever a bad thing to say over these people.5 rated gold
rated on 25 May 2017
undinem25
 

Similar items

R79.00
Closes 3 Jun 00:00