Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Baie skaars" Die Bybel Afrikaans 1933 eerste druk.
See Photo for condition
Die agterblad en voorblad is albei ietwat los, maar die bybel is nog baie stewig gebind, al die bladsye is intakt. Daar is n inskrywing op die voorste skudblad met die vorige eienaar se naam en datum, 1936. Bladsy 257 in die nuwe testament ook los maar nog in Bybel. gaan deur foto's om u self te vergewis van die toestand voordat u 'n aanbod maak.