This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by PoggioBooks1206

Afdraai: Kroniek deur A H Scholtz.  Kroniek van seermaak en seerkry, van vrede en verandering. Ro

Afdraai: Kroniek deur A H Scholtz. Kroniek van seermaak en seerkry, van vrede en verandering. Ro

1 was available / Secondhand
R32.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 281155748

Afdraai: Kroniek deur A H Scholtz.  Kroniek van seermaak en seerkry, van vrede en verandering.

‘n Roman rondom oorlog en omwentelinge in die lewe van Suid-Afrikaners, , vanaf Anglo-Boereoorlog, die instelling van apartheid, en die lief en leed van mense uitgelewer aan hul gemeenskaplike lot.

Kwela Boeke Uitgewers, Eerste Uitgawe 1989, 185p.

Toestand: sagteband, baie goeie toestand, goed gebind, skoon. 

Verpakking en Posgeld R52

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52  per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.  


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: If returned not satisfied

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105