This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Non-Fiction.  View other items offered by PoggioBooks1206

Ja!  slegs die optimiste sal oorleef! deur Phil Bosmans Besielende boodskappe, kort en kragtig

Ja! slegs die optimiste sal oorleef! deur Phil Bosmans Besielende boodskappe, kort en kragtig

1 was available / Secondhand
R32.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 281521742

Ja!  slegs die optimiste sal oorleef! deur Phil Bosmans

Besielende boodskappe, kort en kragtig vir die moderne mens wat omring is van dodelike dosisse geweld, terreur, onreg, geestelike en morele las en die krag van die liefde om te oorwin. Pragtig  geillustreer.
 

Christelike Uitgewersmaatskappy 1991 uitgawe, 126p.
Toestand: goed, hardelband, geringe rakslytasie boodskap van vorige eienaar op skutblad maar verder skoon en netjies.

Verpakking en Posgeld R48  (in S.A.) (as gevolg van die verhoging in posgeld sedert 2 April 2015).

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

 

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: If returned not satisfied

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105