Deur die Oog van ¿n naald deur Mathews Posa EERSTE DRUK     ¿Sy gedigte is ¿n snelskrif waardeur die

Deur die Oog van ¿n naald deur Mathews Posa EERSTE DRUK ¿Sy gedigte is ¿n snelskrif waardeur die

1 available / Secondhand
R48.00
R4 min. increment

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 282868755

Deur die Oog van ’n naald deur Mathews Posa EERSTE DRUK 

  “Sy gedigte is ’n snelskrif waardeur diep verskuilde gevoelens tot uiting kom: vernedering, woede, verset, triomf en uiteindelike verootmoediging in gebed.” Die uitgewerswoorde  agterop, Die bundel word verdeel in essays,  beskouings en gedigte uit die tyd van ballingskap (1971-1995) en laastens gedigte uit die periode nadat die ANC in 1994 aan bewind gekom het.

 Ingesluit persknipsel van bekendstelling van boek 1996 deur  Pres Nelson Mndela

Toestand: Baie goed, naam van vorige eienaar op skutblad.

 TAFELBERG-UITGEWERS Eerste Uitgawe, 1996, 44p.

 Verpakking en Posgeld R52

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105
 

Similar items