This auction has closed with no winners.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Non-Fiction.  View other items offered by PoggioBooks1206

Lewe is n grenshotel  deur Hennie Aucanp GETEKENDE KOPIE eerste uitgawe

Lewe is n grenshotel deur Hennie Aucanp GETEKENDE KOPIE eerste uitgawe

1 was available / Secondhand
R78.00
auction closed

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 282871597

Lewe is ‘n grenshotel  deur Hennie Aucanp GETEKENDE KOPIE eerste uitgawe

Hennie Aucamp karakteriseer sy bundel Die lewe is ’n Grenshotel, geskryf in kabaretstyl, as “ryme vir Pop en kabaret.” Dit kan as ’n satiriese protes gesien word teen materialisme, ydelheid en onder andere die valsheid van die liefde.

 Tafelberg Uitgewers, Eerste Uitgawe 1977, Getekende kopie deur die skrywer. 54p.

Toestand: Uitstekend. Hardeband, naam van vorige eienaar op skutblad. 

Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!! Gaan gerus na my Blog https://poggiobooks.wordpress.com/  vir die room van die oes van nuwe boeke.

 


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105