Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NO OVERSEAS SHIPPING
FREE SHIPPING: SA POST OFFICE TRACK AND TRACE
GRATIS VERSENDING: POSKANTOOR VOLG EN SPOOR
Please have a look at my other art books – click on All items in the top right corner of this page.
&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&
Die Suid-Afrikaanse Spoorweë se Pierneefskilderye.
Aandenkingsbrosjure oor skilderye. Pierneef.
Sagteband in ringbinder. 300 x 210 mm
ISBN 0 94 9934 17 8
3 bls. teks, 29 bladsye volkleur reproduksies van die stasiepanele, slegs op een kant gedruk, met skermblaaie tussenin.
Boek in baie goeie gebruikte toestand. Binnekant skoon. Rande van veral die waspapier- skermblaaie begin effens verbruin, maar dit affekteer nie die reproduksies self nie.