Dit Waarom Alles Draai deur Elmarie Koch Rugprobleme GETEKENDE KOPIE

Dit Waarom Alles Draai deur Elmarie Koch Rugprobleme GETEKENDE KOPIE

1 available / Secondhand
R32.00
R3 min. increment

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 283221460

Dit Waarom Alles Draai deur Elmarie Koch Rugprobleme GETEKENDE KOPIE

‘n Ware verhaal van ‘n vrou se rugprobleem en hoe sy die pyn oorwin het met raad oor rugmoeilikheid.

Publiself Uitgewers 2008,160p plus foto insetsel bladsye.

Toestand: Goed, agteband, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind.

Boodskap aan vriemdin en “Elmarie” op titelblad.

Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1206

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105
 

Similar items