Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Smith (Topsy). Trompie Die Filmster.
Johannesburg : Afrikaanse-Pers Boekhandel , 1955. Eerste Uitgawe.
151bls.
Goed. Het 2 skoolstempels in en merk, op agterste endblad, waar datumblaadjie verwyder was. Blaaie verbruin en omslag toon stofmerkies. Skryf deurslag kom op indeksblad voor en paar ligte vlekkies op bladsye 104 en 105. In geheel 'n net en stewige item.
Hardeband.
(##2852)