Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Gebed word soms gesien as iets waarin jy mooi, verhewe geloofswoorde moet gebruik om met God te kan praat. Rosalind Rinker wys in Gebed — gesprek met God net mooi die teendeel is waar en dat jy ware en aktiewe gebedslewe kan h deur bloot jou gebedstyl te verander.
"Gebed is gesprek tussen twee mense wat mekaar liefhet." Hierdie diepsinnige insig van Rosalind Rinker is die sleutel tot eenvoudige maar kragtige en effektiewe metode om groter vreugde en betekenis aan jou gebedslewe te gee. Die hele boek is geskoei op die belofte in Matteus 18:19-20 en wys hoe maklik dit is om gespreksgebed deel van jou gebedslewe te maak. Agter in die boek is daar ook kort afdeling met oordenkings wat jou help om hierdie gebedstyl aan te leer.
Gebed — gesprek met God sal help om nuwe betekenis aan jou gebedslewe te gee en jou toelaat om op persoonlike vlak met God te kommunikeer.
Summary | Ervaar ’n ware aktiewe gebedslewe deur bloot jou gebedstyl na ʼn gesprek te verander. Gebed word soms gesien as iets waarin jy mooi, verhewe geloofswoorde moet gebruik om met God te kan praat... |
Author | Rosalind Rinker |
Publisher | CUM |
Release date | 20170401 |
Pages | 150 |
ISBN | 1-4316-1691-5 |
ISBN 13 | 978-1-4316-1691-6 |