Skadu oor die front deur Hans Killian Chirurg aan die Ilmenmeer 1941-1943  ¿

Skadu oor die front deur Hans Killian Chirurg aan die Ilmenmeer 1941-1943 ¿

1 available / Secondhand
R32.00
R3 min. increment

Seller

Joined 1 Jan 2012
Cape Town
bidorbuy ID: 284851195

Skadu oor die front deur Hans Killian Chirurg aan die Ilmenmeer 1941-1943

 ‘n Eg menslike verhaal wat in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog afspeel toe Duitsland besef hulle veg teen hulle eie mense.  Medies-boeiende verslag in joernaalvorm. Vertaalde Duitse werk oor mediese toestande aan die Front.

Tafelberg-Uitgewers, 1970, eerste druk, 295p.

Toestand: hardeband,   stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind. Ex-libri merke.

 

Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

 


Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for PoggioBooks1205

Twaalf deur Eben Venter Bundel Kortverhale Twaalf kortverhale
Comment:
Thank you for friendly, fast and efficient service.
rated on 15 May 2017
stefanvanzyl50
Brei deur Montse Stanley volledige gids vir handbrei
Comment:
uitstekende diens
Response:
(16 May 2017)
plesier om mee besigheid te doen
rated on 14 May 2017
20pico105
 

Similar items

R50.00
or Make an Offer
Closes 25 May 21:45