R STEVENS - KINDERKULTUUR -   NUWE SKATKIS 1974 -  STEL 11 UIT 12 - KLEUR GEILLUSTREER

1 available / Secondhand
R500.00
R10 min. increment

Seller

Joined 8 Sep 2008
Napier
bidorbuy ID: 284918398

 11 uit stel van 12 pragtig gekleurde geillustreerde kinder boekdele.  Opgestel en gerangskik deur ROY E STEVENS bygestaan deur DJ Opperman en PC du Plessis met voorwoord DJ Opperman (Univ Stellenbosch).

1974  KINDER-KULTUURVERENIGING, 12 de DRUK - ELF boeke met kortverhale. Hardebande goed gebind  behalwe VOLUME 2 met skoon wit  bladsye, met stofomslae. Stofomslae het klein meesal toe skeurtjies hier en daar. NO. 1 ONTBREEK

NO 2:  RYPIES EN SPROKIES - 202 bladsye.  Bladsye is los in boek maar dit is alles daar skoon wit bladsye.

NO 3:  MITES EN LEGENDES -  VROEE KLASSIEKE VERHALE 187 bladsyeNO. 4: VROEE KLASSIEKE VERHALE 191 bladsye

NO 5:  GROOT FIGURE (203 bladsye)  NO 6:  GROOT FIGURE  - WONDERE VAN DIE NATUUR (206 bladsye)

 NO 7: WONDERE VAN DIE NATUUR (186 bladsye)  NO 8: WONDERE VAN DIE NATUUR -  BEROEMDE AVONTURE (202 bladsye). (Sellotape merke op endbladsye)

NO 9:  BEROEMDE AVONTURE  -  UITGESOEKTE LETTERKUNDE (189 bladsye)  NO 10: UITGESOEKTE LETTERKUNDE (192 bladsye)  NO 11:  UITGESOEKTE LETTERKUNDE -  ONTDEKKINGS EN UITVINDSELS (225 bladsye)

NO 12  ONTDEKKINGS EN UITVINDSELS (231 bladsye). Met Register van Onderwerpe.

 POSGELD INGESLUIT ENIGE PLEK IN SUID-AFRIKA.

Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for kingmidasgold24430

WILBUR SMITH - MANNE ONDER MANNE - ONVERKORT - HUMAN & ROSSOUW1981 1STE ED HARDEBAND MET STOFOMSLAG
Comment:
Boek ontvang in goeie toestand en netjies verpak Baie dankie
rated on 24 May 2017
Raven00788
rated on 23 May 2017
Trees Too125
 
Similar items

R250.00
or Make an Offer
Closes 6 Jun 11:45
R200.00
or Make an Offer
Closes 2 Jun 13:00