E-Boek: Roepstem van die Horison deur Johann Bacher (ISBN: 978-1-920265-84-7)

E-Boek: Roepstem van die Horison deur Johann Bacher (ISBN: 978-1-920265-84-7)

10 available / New
R49.99
-50%
Indicative market price: R99.99

Seller

Joined 3 Apr 2009
Johannesburg
bidorbuy ID: 284923114

Roepstem van die Horison deur Johann Bacher

PDF E-Boek (Aflaaibaar)

230 Bladsye

ISBN: 978-1-920265-84-7


'n Versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher

Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 - 2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter.

Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook 'n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.

Kliek hier om 'n UITTREKSEL van die boek in PDF-formaat te besigtig of REGS-KLIEK om die uittreksel na jou rekenaar af te laai om daarop te lees

Ek verkoop op bidorbuy.co.za*Hierdie e-boek word direk op bidorbuy verkoop deur die uitgewer, en bidorbuy is in besit van 'n magtigingsbrief van die uitgewer.


NEEM ASB. KENNIS: Hierdie is 'n e-boek in PDF formaat en 'n skakel na 'n aflaaibare PDF e-boek word na jou ge- e-pos wanneer die betaling in ons rekening reflekteer. Laat asb. 48 uur toe vir elektroniese aflewering per e-pos, en onthou asb. om jou "junkmail folder" ook na te gaan. Hierdie PDF e-boek word nie na jou per CD gepos nie - jy gaan dit slegs per e-pos ontvang, of 'n web-skakel per e-pos ontvang sodat jy die e-boek van ons webwerf kan aflaai.


Warranty & Guarantee:

Warranty Offered Warranty Type: Replacement

Foutiewe leers sal vervang word.

Loading Shipping and Payment Options

Similar items