Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stefaans Landman is 'n karakter wat in almal se harte 'n plek gaan kry. Hy kom om sy spog erfplaas in besit te neem daar is 'n vete tussen bees- en skaapboere.
Voortrekker-boekklub 1967 hardeband 214 bladsye goed gebind, skoon bladsye, stofomslag wys gebruik om rante.