Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk uitgegee deur Nasionale Pers in 1923. Vertaal uit die oorspronklike Engels deur Dr. N.J. van der Merwe (wie op 11-jarige ouderdom die burgemeester van Sannaspos was en later ook skoonseun van President M.T. Steyn).
Boek is skoon en stewig gebind, toon enkele gebruiksmerkies maar verder goed.
The Brunt of the War and where it fell, Konsentrasiekamp, Boere-oorlog, Anglo-Boer war, Jan Smuts ens.