Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afdraai: Kroniek deur A H Scholtz. Kroniek van seermaak en seerkry, van vrede en verandering.
‘n Roman rondom oorlog en omwentelinge in die lewe van Suid-Afrikaners, , vanaf Anglo-Boereoorlog, die instelling van apartheid, en die lief en leed van mense uitgelewer aan hul gemeenskaplike lot.
Kwela Boeke Uitgewers, Eerste Uitgawe 1989, 185p.
Toestand: sagteband, baie goeie toestand, goed gebind, skoon.
Verpakking en Posgeld R52
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.