Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Afrikaanse weergawe van die nou reeds bekende verhaal (insluitend 'n filmweergawe) van die Suid-Afrikaanse boer, Angus Buchan, en sy stryd en uiteindelike oorwinning op sy pad saam met Christus. Monarch Boeke 2006, 174 bladsye, sagteband, posgeld R45.