This auction has closed with no winners.

Similar products

Klipwieg deur Jan Rabie - eerste uitgawe 1970
R50
Die Groot Anders-Maak: Bolandia 2 by Jan Rabie
R99
Die Hemelblom deur Jan Rabie(Afrikaanse wetenskapfiksie/fantasie)
R85
Die Groot Anders-Maak - Rabie, Jan
R50

Groot Anders-maak deur Jan Rabie Roman oor Khoi geskiedenis

0 was available / secondhand
R52.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Returns
Money-Back 10 Days
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
288532269

Groot Anders-maak deur Jan Rabie Roman oor Khoi geskiedenis 

“Aan die hand van die lotgevalle van die Hottentotvrou Keas, wat die witmense se lewenswyse leer ken en aanvaar het, maar dan probeer om na haar volk terug te gaan en ontdek dat hulle reeds tot ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die groot anders-maak die sedelike en fisieke verval van 'n trotse ras en eiesoortige lewensvorm wat nie kon staande bly teen die invloede wat van die nuwe, Europese, intrekkers uitgegaan het nie”. (Agterblad).

Human en Rousseau, 2004 uitgawe, 155p.

 Toestand: sagteband, baie goeie toestand, skoon, stewig gebind.

Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.

BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!! Gaan gerus na my Blog https://poggiobooks.wordpress.com/  vir die room van die oes van nuwe