GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!

GENERAAL C R DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP (Boereoorlog) deur J E Rabie. SKAARS!

1 available / Secondhand
R290.00
R10 min. increment

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731342


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWING

Hierdie is die skaars publikasie no 6 van die Dokumentasiediens van die Suid - Afrikkanse Weermag wat in 1980 uitgegee is. Die boek is gebind in swart kunsleer met goue letters op die voorkant en op die rugkant. In die illustrasie bo sien u die voorkant van die boek met die byvoeging van die portret van Generaal Christiaan de Wet wat in die boek verskyn as een van die illustrasies. Die boek is 'n publikasie van Majoor J E Rabie se Meestersgraad verhandeling by die Universiteit van die Oranje Vrystaat in 1978 en bevat 'n baie deeglike studie van die Anglo Boereoorlog veldslae by Sannaspos en Groenkop en 'n evalueering van Generaal de Wet se leidingseienskappe gedurende die twee veldslae.

Die boek is foliogrootte (30.5 x 21.5 cm) bevat 67 bladsye en het 13 foto illustrasies en 'n groot aantal kaarte en tabelle, waaronder 5 groot oopvoukaarte.

Hieronder verskyn 'n paar illustrasies uit die boek. Vra asseblief 'n vraag indien u enige verdere inligting soek.

TOESTANDDie boek is in perfekte toestand (so goed soos nuut)
NOTAS

Hierdie is 'n baie skaars en moeilik bekombare boek oor die Anglo - Boeroorlog. Dit bevat 'n deeglike studie van twee van die veldslae en is 'n belangrike inligtingsitem vir enigiemand wat items versamel oor die Boereoorlog of belangstel in die geskiedenis daarvan. Hier is die geleentheid om 'n eksemplaar in uitstekende toestand te bekom.

 


 

 

foto
Een van die 13 foto illustrasies in die boek.

illustrasies
Die boek bevat 'n groot aantal fotos, tabelle en kaarte.

opvoukaart
Een van die 5 oopvoukaarte in die boek. In hierdie een word die beweging van die troepe tydens die slag van Sannaspos gewys.
 
 
 
 
AANSTUURKOSTE

R48 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE STEL KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3992

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93
 

Similar items