Jan Hoogeveen - BRIEWE UIT OU TRANSVAAL.

Jan Hoogeveen - BRIEWE UIT OU TRANSVAAL.

1 available / Secondhand
R250.00
R10 min. increment

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731343

Logo van the bedouin


Afbeelding van boek

INLIGTING
TITELBRIEWE UIT OU TRANSVAAL.
SKRYWERJan Hoogeveen (vertaal uit Nederlands deur Ena Jansen)
UITGEWER EN AANTAL BLADSYEHuman & Rousseau. 129p.
GROOTTE / TIPE21,5 x 14 cm. Hardeband. Kompleet met stofomslag
UITGAWE / DATUMEerste Uitgawe (1982).
ILLUSTRASIESGeillustreer met 6 foto's in swart / wit.
TOESTANDBoek is in goeie toestand met slegs 'n paar plakbandmerke op die skutblaaie.
NOTASHierdie boek sal almal wat belangstel in die geskiedenis van ons land en die pioniersgees van sy negentiende-eeuse inwoners aangryp. Die briewe is in 1897 geskryf en gee 'n buitengewone blik op die mense, leefwyse en ontberings in die ou Transvaal.

 


 

 





Inligtingsblad


EK HET HEELWAT AFRIKANA EN ANDER BOEKE OP VEILING, 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.

 

I sell on bidorbuy.co.za

 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

R48 IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS MET NASPOORNOMMER. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID - AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

ALLE ITEMS WAT OP EEN VEILING GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3992

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93
 

Similar items