This auction has closed with no winners.
View all items in the bidorbuy category Natural Science.  View other items offered by The Bedouin3995

J van Gogh & J Anderson - BOME EN STRUIKE VAN DIE WITWATERSRAND, MAGALIESBERG EN PILANESBERG.

J van Gogh & J Anderson - BOME EN STRUIKE VAN DIE WITWATERSRAND, MAGALIESBERG EN PILANESBERG.

1 was available / Secondhand
R130.00
auction closed

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731366

Logo van the bedouin


Afbeelding van boek

INLIGTING
TITELBome en Struike van die Witwatersrand, Magaliesberg & Pilanesberg
SKRYWERJoan van Gogh & John Anderson
UITGEWER EN AANTAL BLADSYEStruik Uitgewers. 112.
GROOTTE / TIPE290 x 225 mm. Hardeband. Volledig met stofomslag.
UITGAWE / DATUMEerste Uitgawe (1988).
ILLUSTRASIESGeillustreer met 150 kleur illustrasies en 'n groot aantal lynillustrasies en verspreidingskaarte in swart / wit.
TOESTANDDie boek is in baie goeie toestand. Die stofomslag is mooi en onbeskadig.
NOTAS'n Pragtige boek wat die bome en struike in die Witwatersrand, Magaliesberg en Pilanesberg deeglik behandel.

 


 

 

Inligtingsbladsy.
Die inligtingsbladsy wat o.a. die uitgawe en jaar van publikasie aandui.
Indhoudsopgawe
Die inhoudsopgawe van die boek.
illustrasies
'n Paar van die boek se 150 kleurillustrasies. Daar is ook 'n groot aantal distribusiekaarte en lynillustrasies in swart / wit.

EK HET HEELWAT AFRIKANA EN ANDER BOEKE OP VEILING, 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.

 

I sell on bidorbuy.co.za

 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

R55 IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS MET NASPOORNOMMER. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID - AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3995

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93