V N Webb (red) - AFRIKAANS NA APARTHEID.

V N Webb (red) - AFRIKAANS NA APARTHEID.

1 available / Secondhand
R55.00
R5 min. increment

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731380

Logo van the bedouin


Afbeelding van boek

INLIGTING
TITELAFRIKAANS NA APARTHEID.
SKRYWERV N Webb (red).
UITGEWER, AANTAL BLADSYE.J.L van Schaik. 320p.
GROOTTE / TIPE22 x 15 mm. Sagteband.
UITGAWE / DATUM Eerste uitgawe (1992)
ILLUSTRASIESGeen illustrasies.
TOESTANDDie boek is in goeie toestand. Volledig en sonder defekte.
NOTASHet Afrikaans 'n plek in 'n nie-rassige, nie seksisties demokrasie? Wat gaan sy rol wees in 'n multikulturele, meertalige gemeenskap? Kan Afrikaans meewerk tot die opbou van nasionale konsiliasie? Hierdie boek kyk na hierdie en na talle ander aspekte van die taalvraagstuk van die land.

 


 

 

Inligtingsblad.
Die inligtingsblad dui o.a die uitgawe, uitgewer ens aan.


EK HET HEELWAT AFRIKANA EN ANDER BOEKE OP VEILING. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.

 

I sell on bidorbuy.co.za

 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

R48 IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS MET NASPOORNOMMER. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID - AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

ALLE ITEMS WAT OP EEN VEILING GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3992

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93
 

Similar items

R50.00
or Make an Offer
Closes 7 Jul 14:45