This auction has closed with no winners.
View all items in the bidorbuy category Biographies & Memoirs.  View other items offered by The Bedouin3995

M.E. Rothmann (M.E.R.) - MY BESKEIE DEEL: 'N OUTOBIOGRAFIESE VERTELLING.

M.E. Rothmann (M.E.R.) - MY BESKEIE DEEL: 'N OUTOBIOGRAFIESE VERTELLING.

1 was available / Secondhand
R45.00
auction closed

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731386

Logo van the bedouin


Afbeelding van boek

INLIGTING
TITELMY BESKEIE DEEL: 'N OUTO-BIOGRAFIESE VERTELLING.
SKRYWERM.E. Rothmann.
UITGEWER EN AANTAL BLADSYETafelberg. 294p.
GROOTTE / TIPE22 x 13,5 cm. Hardeband met stofomslag.
UITGAWE / DATUMDerde Druk (1976).
ILLUSTRASIES15 Fotografiese illustrasies in swart / wit en 'n voorportret in kleur.
TOESTANDVolledig met stofomslag. Ligte verweer aan stofomslag en 3 skeurtjies sigbaar. Handtekening en datum op voorste los stutblad. Oor die algemeen nog 'n baie mooi boek.
NOTASIn hierdie boek, vir die eerste keer, vertel MER van haarself en haar lewe. Sy vertel van kinder- en jeugjare, van mense en omstandighede wat haar gevorm en beinvloed het. Sy vertel, openhartig en sonder skroom, van haar soeke langs soveel wee na haar eintlike lewenstaak.

 


 

 

Inligtingsblad.



illustrasies
Van die illustrasies in hierdie boek.

EK HET BAIE ANDER BOEKE OP VEILING. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.


I sell on bidorbuy.co.za
 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

WAAR MOONTLIK WORD ALLE ITEMS WAT TEGELYK GEKOOP WORD IN EEN PAKKET GESTUUR OM KOSTE TE BESPAAR. INDIEN U MEER AS EEN ITEM KOOP WAG ASSEBLIEF OP DIE E-POS WAT U KORT NA U AANKOPE SAL ONTVANG - WAARIN AANSTUUROPSIES EN - KOSTE VERSKAF WORD.

DIE AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM IS R48 PER POSKANTOORPAKKET MET NASPOORNOMMER NA ENIGE POSADRES IN SUID-AFRIKA. DIT KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

OORSESE KOPERS - VRA ASSEBLIEF WAT DIE AANSTUURKOSTE IS VOORDAT U 'N ITEM KOOP OF DAAROP BIE.

 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3995

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93