This auction has been won.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by The Bedouin3992

Winning Bid
1 page views

R75.00   21 Jun 07:48   nextstep56

If you are the winning bidder   
Andre P. Brink - ANDER LEWENS. 'N ROMAN IN DRIE DELE. Eerste Uitgawe.

Andre P. Brink - ANDER LEWENS. 'N ROMAN IN DRIE DELE. Eerste Uitgawe.

1 was available / Secondhand
R75.00
auction closed

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731441

Logo van the bedouin


Afbeelding van boek

INLIGTING
UITGEWER EN AANTAL BLADSYEHuman & Rousseau. 164 p.
GROOTTE / TIPE23 15,5 cm. Hardeband met stofomslag
UITGAWE / DATUMEerste Uitgawe (2008).
ILLUSTRASIESGeen illustrasies.
TOESTANDVolledig met stofomslag. Boek is in 'n baie goeie toestand.
NOTASBinne die omlyning van 'n verhaal word 'n kragtoer voltrek waarin Andre Brink hom opnuut openbaar as die meesterverteller wat sy lesers telkens met iets nuuts verras. Die "ander lewens" wat ons omring, begin plekke ruil met die eie lewe. En dit alles met 'n ligte, speelse aanslag wat die leser uiteindelik nooi om met nuwe oe te kyk na wat eers so vertroud gelyk het.

 


 

 

Titelblad.


EK HET HEELWAT AFRIKANA EN ANDER BOEKE OP VEILING, 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.

 

I sell on bidorbuy.co.za

 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

R54 IN SUID - AFRIKA. OORSESE PAKKETPOS: POSKANTOOR KOSTE PLUS 20% VERPAKKINGSKOSTE.

ALLE ITEMS WAT OP EEN VEILING GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3992

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93