This auction has closed with no winners.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction.  View other items offered by The Bedouin3995

Mikro (Skuilnaam van C H Kuhn) - ANNA BEYERS (Geen Stofomslag). Tweede Druk 1951.

Mikro (Skuilnaam van C H Kuhn) - ANNA BEYERS (Geen Stofomslag). Tweede Druk 1951.

1 was available / Secondhand
R30.00
auction closed

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731443

Logo van the bedouin

INLIGTING
TITELANNA BEYERS
SKRYWERMikro (C H Kuhn).
UITGEWER EN AANTAL BLADSYEVoortrekkerpers. 188p.
GROOTTE / TIPE18 x 14 cm. Hardeband sonder stofomslag.
UITGAWE / DATUMTweede druk 1951
ILLUSTRASIESGeen illustrasies.
TOESTANDBoek is in goeie toestand maar het geen stofomslag. Daar is 'n aantal notas in die kantlyn geskryf (lig in potlood) wat ek, interessantheidshalwe, nie uitgevee het nie.
NOTAS'n Avontuur plaasverhaal wat in die Kareeberge Afspeel net na die Anglo Boereoorlog.

 


  

Inligtingsbladsy.
 
Voor - en rugkant.

 

Inligtings - en Titelblad.

 

EK HET HEELWAT ANDER BOEKE OP VEILING, 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.
 
I sell on bidorbuy.co.za

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

WAAR MOONTLIK WORD ALLE ITEMS WAT SAAM AANGEKOOP WORD IN EEN PAKKET GESTUUR OM KOSTE TE BESPAAR

 

R42 PER POSKANTOOR PAKKETPOS MET NASPOORNOMMER. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE. OORSESE KOPERS - VRA ASB 'N VRAAG DEUR DIE 'ASK A QUESTION' FASILITEIT VOOR U BIE OF KOOP OM DIE POSGELD VAS TE STEL.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

 
 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3995

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93