Mikro (Skuilnaam van C H Kuhn) - HUISIES TEEN DIE HEUWEL en STILLE UUR (Geen Stofomslag). 1e Druk.

Mikro (Skuilnaam van C H Kuhn) - HUISIES TEEN DIE HEUWEL en STILLE UUR (Geen Stofomslag). 1e Druk.

1 available / Secondhand
R45.00
R5 min. increment

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731444

Logo van the bedouin

INLIGTING
TITELHUISIES TEEN DIE HEUWEL en STILLE UUR
SKRYWERMikro (C H Kuhn).
UITGEWER EN AANTAL BLADSYENasionale Pers. 237p.
GROOTTE / TIPE18 x 14 cm. Hardeband sonder stofomslag.
UITGAWE / DATUMEerste druk 1946
ILLUSTRASIES6 illustrasies deur T O Honiball..
TOESTANDBoek is in goeie toestand maar het geen stofomslag. Daar is 'n naam geskryf op die binnekant van die voorste omslag..
NOTASHUISIES TEEN DIE HEUWEL is een van Mikro se mees gewilde verhale wat ook later in Nasionale Pers se Kwarteeu Series opgeneem is. Die boek bevat ook sy verhaal STILLE UUR en is pragtig geillustreer deur 6 lynillustrasies van die baie bekende en gewilde kunstenaar T O HONIBALL van 'Adoons Hulle' faam.

  

Inligtingsbladsy.
 
Voor - en rugkant.

 

Inligtings - en Titelblad met 'n voorprent geskets deur T O Honiball.

 
Een van die pragtige lynillustrasies in die boek deur T O Honiball.

EK HET HEELWAT ANDER BOEKE OP VEILING, 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.
 
I sell on bidorbuy.co.za

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

WAAR MOONTLIK WORD ALLE ITEMS WAT SAAM AANGEKOOP WORD IN EEN PAKKET GESTUUR OM KOSTE TE BESPAAR

 

R42 PER POSKANTOOR PAKKETPOS MET NASPOORNOMMER. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE. OORSESE KOPERS - VRA ASB 'N VRAAG DEUR DIE 'ASK A QUESTION' FASILITEIT VOOR U BIE OF KOOP OM DIE POSGELD VAS TE STEL.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET.

 
 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3992

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93
 

Similar items