Etienne Leroux - EEN VIR AZAZEL. Tweede Druk (1964). Sonder Stofomslag.

Etienne Leroux - EEN VIR AZAZEL. Tweede Druk (1964). Sonder Stofomslag.

1 available / Secondhand
R40.00
R5 min. increment

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731445

Logo van the bedouin


Afbeelding van boek

INLIGTING
TITELEEN VIR AZAZEL.
SKRYWEREtienne Leroux.
UITGEWER EN AANTAL BLADSYEHuman & Rousseau. 168p.
GROOTTE / TIPE22 x 14 cm. Hardeband
UITGAWE / DATUMEerste Uitgawe, tweede druk (1964).
ILLUSTRASIESGeen illustrasies.
TOESTANDGeen stofomslag. Boek volledig en in goeie toestand.
NOTASOp die oog af is Een vir Azazel 'n speurroman waar 'n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan 'n sondebok - die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, 'n verstandelik vertraagde jongman, lei tot 'n tragedie - een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde.

 


 

 

Inligtingsbladsy.
Die inligtingsbladsy wat o.a. die uitgewer en jaar van publikasie aandui.




EK HET HEELWAT AANDER BOEKE OP VEILING. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.


I sell on bidorbuy.co.za
 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

WAAR MOONTLIK WORD ALLE ITEMS WAT TEGELYK GEKOOP WORD IN EEN PAKKET GESTUUR OM KOSTE TE BESPAAR. INDIEN U MEER AS EEN ITEM KOOP WAG ASSEBLIEF OP DIE E-POS WAT U KORT NA U AANKOPE SAL ONTVANG - WAARIN AANSTUUROPSIES EN - KOSTE VERSKAF WORD.

DIE AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM IS R42 PER POSKANTOORPAKKET MET NASPOORNOMMER NA ENIGE POSADRES IN SUID-AFRIKA. DIT KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

OORSESE KOPERS - VRA ASSEBLIEF WAT DIE AANSTUURKOSTE IS VOORDAT U 'N ITEM KOOP OF DAAROP BIE.

 

 

ImageImageImageImageImageImageImage

 


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3992

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93
 

Similar items

R150.00
Closes 10 Jul 12:00