F. A. F. Wichmann - DIE THERONS VAN GROENKLOOF. 1e Uitgawe 1946. Historiese Roman 1e Vryheidsoorlog.

F. A. F. Wichmann - DIE THERONS VAN GROENKLOOF. 1e Uitgawe 1946. Historiese Roman 1e Vryheidsoorlog.

1 available / Secondhand
R60.00
* from R6 per month with
Or make an offer

Seller

Joined 19 Nov 2008
Brits
bidorbuy ID: 289731449

Logo van the bedouin


Afbeelding van boek

INLIGTING
TITELDIE THERONS VAN GROENKLOOF
SKRYWERF. A. F. Wichmann
UITGEWER EN AANTAL BLADSYEUnie - Boekhandel, Pretoria. 330p.
GROOTTE / TIPE19 x 13 cm. Hardeband sonder stofomslag.
UITGAWE / DATUMEerste Uitgawe (1946).
ILLUSTRASIESGeen illustrasies.
TOESTANDBoek is in goeie toestand. Sonder stofomslag.
NOTAS

Historiese roman wat die Eerste Vryheidsoorlog van 1880 - 1881 as agtergrond het.

 


EK HET HEELWAT ANDER BOEKE TE KOOP. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.
 
I sell on bidorbuy.co.za

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM

R42 PER POSKANTOOR PAKKETPOS MET NASPOORNOMMER. DIE BOEK KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE.

ALLE ITEMS WAT TEGELYK GEKOOP WORD WORD SAAM AANGESTUUR OM POSGELD TE BESPAAR.

DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER GEKOOP HET.

 

ImageImageImageImageImageImageImage


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin3992

A.K.W. Atkinson - OLD IVORY AND ROSES: THE PRETORIA CLUB.
Comment:
Dankie vir die boek ! Goed verpak en vining versend!
rated on 14 Jun 2017
Technostat93
 

Similar items