Kruispaaie Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu - Leopold Scholtz

Kruispaaie Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu - Leopold Scholtz

1 available / New
R195.00

Seller

Joined 11 Jun 2009
Wellington
bidorbuy ID: 289741955

 Kruispaaie Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu - Leopold Scholtz - 2016 - Kraal - Sagteband .

Die Afrikaner het sedert sy ontstaan voor verskeie keuses te staan gekom wat nie net die geskiedenis in ¿ sekere rigting gelei het nie, maar ook dié groep se wil om oorlewing sou beklemtoon. Dié kultuurgroep se stryd om oorlewing is duidelik in onder meer die vestiging van die Boererepublieke, die keuse om Afrikaans as taal te vestig, die herwinning van politieke mag in 1948 en uiteindelik die verlies van mag teen 1994.

Kruispaaie, deur Leopold Scholtz, plaas die fokus op dié en ander rigtinggewende keuses wat die Afrikaner gedurende die 19de en 20ste eeu geneem het en ondersoek die, soms rampspoedige, gevolge van dié besluite. Dit vra ook die brandende vraag prontuit: Het die moderne Afrikaner dit in hulle om binne die praktiese beperkings ¿ herwonne toekoms te skep? Of sal hulle sagkens, soos ¿ kers onder ¿ maatemmer, uitgedoof word?


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Book Traders4070

Die Nuwe Afrikaan, 'n reis deur Angola - Elsa Joubert
Comment:
Goeie diens. Goed verpak.
rated on 19 Jun 2017
jankarel7466
Eagle Strike! Col. Jan Breytenbach
Comment:
Pleasure doing business with.
rated on 19 Jun 2017
serbelius110
Ingrid Jonker Versamelde Werke
Comment:
Book arrived, Thanks
rated on 15 Jun 2017
bosanova31
 

Similar items