Grilbrigade - Fanie Viljoen

Grilbrigade - Fanie Viljoen

5 available / New
R49.00
* from R5 per month with

Seller

Joined 14 Jan 2008
Bloemfontein
bidorbuy ID: 289742812

Is jy die nuwe lid van die Grilbrigade?

Wenner: ATKV-kinderboektoekenning

Wie is Tom regtig? wonder Buks. 'n Mens bars tog nie sommerso by mense se huise in om monsters te vang nie. Hy kyk na die netjiese rooi uniform.Tom dra ook 'n rugsak. 'n Ronde kenteken op die sak vang Buks se oog. Grilbrigade staan op die teken. Is dit iets soos 'n polisie-eenheid wat monsters vang?

Drie lekker grillerige stories waarin Buks die Grilbrigade help om van monsters, spoke, zombies, en allerhande nare goed ontslae te raak, maar nie sonder "n paar benoude oomblikke nie.


Illustrasies: Luan Serfontein

 

Perfekte toestand. Nuut


Warranty & Guarantee:

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for bookboek19

Seks & Drugs & Boeremusiek - Koos Kombuis
Comment:
Excellent seller. Recommended.
rated on 27 May 2017
biddergonecrazy257
 

Similar items

R10.00
Closes 29 Jun 15:30