Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wys my waar is Timboektoe deur Hennie Aucamp samesteller ‘n persoonlike reis deur Afrika EERSTE UITGAWE
Aucamp se groot Afrika-bloemelesing Wys my waar is Timboektoe is “’n samestelling van tekste van Beroemde en bekende skywers en roep die “gansheid van Afrika” op.
Tafelberg-Uitgewers, 1997, 521p. EERSTE UITGAWE
Toestand, hardeband, stofomslag uitstekende toestand. Naam van vorige eienaar 3n datum op skutblad.
Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!! Gaan gerus na my Blog https://poggiobooks.wordpress.com/ vir die room van die oes van nuwe boeke.