This Auction has closed with winners.
If you are a winning bidder   
View all items in the bidorbuy category Biographies & Memoirs. View other items offered by kingmidasgold2 (3250 Rating score between 1000 and 4999Verified User

Winning Bid
Page Views: 9  |  Buyers: 1

R20.00   19 Mar 20:04   koen84 (34 Rating score between 10 and 49)

ERNST VAN HEERDEN - DIE LIGTENDE TREIN - WIT & SWART i- 1ste ed 1988 - illus W&S fotos
bidorbuy ID: 34797595

ERNST VAN HEERDEN - DIE LIGTENDE TREIN - WIT & SWART i- 1ste ed 1988 - illus W&S fotos

R20.00

Dit is die verhaal van 'n fynsinnige gees wat as digter en as akademikus 'n onmiskenbare stempel op die Afrikaanse letterkunde afgedruk het, 'n man wat op sportgebied gevorder het tot internasionaal gediplomeerde skeidsregter in gewigoptel maar wat as gestremde die lewe vanuit ander perspektief beskou.  Dorpskind en stadskool, vriendskaplik onder die eike, verkenning en terugslae, weerlose uur in Natal, te hooi en te gras, vervulling in Vlaandere, Paspoort, Johannesburg, Wits en Wyk, Trauma en nadraai, digters, pennevrug, wysgemaak.

ISBN 0624026612 1 ste uitgawe 1988 Tafelberg swart Hardeband goed gebind skoon wit bladsye, 158 bladsye met stofomslag goeie toestand


Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for kingmidasgold2 (3250 Rating score between 1000 and 4999Verified User

EDWIN CAMERON - WITNESS TO AIDS - 2005 SOFTBACK ED ILLUS PHOTOS
Comment:
Product as promised, timely delivered.
R30.00
rated on 16 Apr 2014
by tjgscott (4)
PH COETZEE, APJ ROUX - PHILOSOPHY FROM AFRICA -- 1998 FIRST ED SOFTBACK
Comment:
Received the book in a much better condition than actually described. Great seller! :)
R30.00
rated on 15 Apr 2014
by gugrajah (5)