Q:
hi weer!
ek het n bod ingesit. Baie dankie.
Is dit op n plaas of n vakansie oord? kan jy dalk so bietjie meer details gee? - Asked by
estelle vdh (
74 
)
24 Mar 11:42
A:
@ estelle dis n plaas wat omskep is in n oord - daar is 3 selfsorg hout huisies en n karavaanstaanplek met plek vir 30, swemdad, paintball, staproete, 4x4 baan, quad bike baan, visvang damme, n saal waar troues en konferensies gehou word, kroeg, en in die saal is ds-tv as jy bietjie stilte soek en lief is vir die natuur sal jy van die plek hou
24 Mar 16:44
by benniejw (58
(12 May 2013)
by IFixIT (43
by koos12345 (104