This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans. View other items offered by Nhicho (9030 Rating score between 5000 and 9999Verified User

Similar items you may be interested in:

R94.00
Ends: 06 Jun 00:00
R194.00
Ends: 06 Jun 00:00
R94.00
Ends: 02 Jun 00:00
R94.00
Ends: 30 May 00:00
Orkney Snork Nie Deel 4 Hot item!
bidorbuy ID: 41400564

Orkney Snork Nie Deel 4

R94.00

Bella Vermaas se nood.

Koert en Wimpie sit reuse koringkrieke in ‘n skoendoos vir hulle biologietaak.Ouboet oefen sy eerstehulpkursus op Hess en Maggie kry byna ‘n oorval wanneer sy Hess so in verbande sien. Ouboet is in die moeilikheid wanneer hy en Hendrik ‘n vrou in nood help.

‘n Ma weet alles.

Maggie gaan na ‘n gesondheidsplaas en chaos heers in die huishouding. Hulle word besteel en eet later in die motorhuis, Oupa dreig om te staak en Ouboet en Yollie het hulle eie probleme.

‘n Kar het ook gevoelens.

Maggie wil ‘n nuwe motor hê. Sy kry ‘n spoedkaartjie wanneer sy Hendrik se bakkie leen.
Koert het ‘n afspraak met ‘n meisie en Wimpie gee raad.

Kompetisie-holics.

Maggie wil in Mauritius gaan vakansie hou maar Hedrik reken dist e duur.Oupa is weg Sun City toe.Die kinders skryf in vir ‘n plaaslike talentkompetisie en Maggie skryf Hendrikkie in vir ‘n babakompetisie in Klerksdorp.

Hallo Skattebol.

Wanneer Hendrik laat van ‘n vergadering terugkeer laat Maggie hom op die bank slap. Ouboet ontgeld dit ook net ingeval hy ook sulke gedagtes sou kry. Blomme help niks en die vrouens besluit om alleen uit te gaan om die manne terug te kry.

Hoes, snork en knor.

Koert en Wimpie is kelners by Hess se matriekafskeid.
Spike leen Hendrik se sweismasjien om sy huis toe te sweis.
Maggie is bekommerd oor Hendrik se “snorkgewoontes” terwyl Ouboet probleme het oor wat Yolanda se tannie in ‘n teekoppie gelees het. Oupa kom tot Ouboet se redding.


Loading Shipping and Payment Options


Buyer Feedback for Nhicho (9030 Rating score between 5000 and 9999Verified User

Radio/clock/pen holder (E5074)
Comment:
received thank you. parcel was well packed. very professional
R75.00
rated on 19 May 2013
by delanief (60 Rating score between 50 and 99)
Transformers: Fall of Cybertron (PS3)
Comment:
No problels all went well thanks
R185.00
rated on 19 May 2013
by roelf van vuuren (2)
R56.00
rated on 19 May 2013
by walsch (5)