This Auction has closed with winners.   If you are a winning bidder   
View all items in the bidorbuy category Africana. View other items offered by The Bedouin (2961 Rating score between 1000 and 4999)

Winning Bidders:
Page views: 59 | Buyers: 1

R374.00, on 23 Aug 18:29, by lwr (1777 Rating score between 1000 and 4999Verified User

If you are a winning bidder   
Runners-up:

R374.00 on 24 Aug 21:07, by anteak (476 Rating score between 100 and 499Verified User

R189.00 on 23 Aug 18:33, by cjaba (2073 Rating score between 1000 and 4999Verified User

R71.00 on 23 Aug 16:17, by Meerka (1063 Rating score between 1000 and 4999)

R12.00 on 23 Aug 12:33, by naudeej (2490 Rating score between 1000 and 4999)

H F Verwoerd (1901 - 1966). Gedenk - Muurbehangsel. Eerste Minister (1958 - 1966). Hot item!
bidorbuy ID: 44314675

H F Verwoerd (1901 - 1966). Gedenk - Muurbehangsel. Eerste Minister (1958 - 1966).

R374.00



Image of wallhanging

BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGHierdie is 'n gedenk - muurbehangsel wat na die sluipmoord op Hendrik Verwoerd in 1966 geproduseer is om sy dood en die tydperk (9 jaar) van sy premierskap te herdenk. Die muurbehangsel is 'n kwaliteit produksie van 'n gegote relief profiel wat gemonteer is op baie mooi harde ligte hout van ongeever 2 cm dik. Dit is gegiet in spelter en brons geplateer. Onder die profiel van Verwoerd verskyn die woorde 'Skep Jou Eie Toekoms' en ook die datum van sy tydperk as Eerste Minister van die Unie (Later Republiek) van Suid - Afrika (1958 - 1966). Die grootte van die muurbehangsel is 30 x 23 cm. Die nommer 000018 verskyn agter op die behangsel - wat waarskynlik aandui dat hierdie die agtiende een is wat geproduseer is.
TOESTANDHierdie muurbehangsel is in uitstekende toestand.
NOTAS
My navorsing oor hierdie item het ongelukkig geen besonderhede aan die lig gebring oor wie dit geproduseer her en hoeveel gemaak is nie. Dit was ongetwyfeld 'n duur item om te vervaardig en waarskynlik is baie min van hulle gemaak. Die nommer van die een wat hier verkoop word (no 18) gee ook 'n aanduiding dat daar waarskynlik baie min van hulle bestaan. Hierdie is 'n skaars en baie versamelbare Verwoerd item en hy is in uitstekende toestand.


Imagedetail


 

 


inscriptionback

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

EK HET 'N HELE PAAR INTERESSANTE VERSAMELITEMS OP HIERDIE VEILING. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.

I sell on bidorbuy.co.za

 

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM ITEM.

R42 per pakketpos met naspoornommer. Alle items wat op een veiling gekoop word word saam gepos on koste te verminder.

ImageImageImageImageImageImageImage

Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for The Bedouin (2961 Rating score between 1000 and 4999)

Huntly. 3 Lovely Original Water Colours. SABLE ANTELOPE, ELEPHANT & ELAND. Framed.
Comment:
Brilliant transaction. Wonderful packaging, great communication. Delighted with purchase. Thank you.
R1,200.00
rated on 22 May 2013
by AndrewCheryl (49 Rating score between 10 and 49)
R35.00
rated on 21 May 2013
by KimHough (63 Rating score between 50 and 99)
Russ Berrie bear. BIG WHITE BEAR. 50cm. Vintage and Collectable.
Comment:
What a pleasure doing business with you!!! Highly recommened!!!! Thank you!!!!
R75.00
rated on 17 May 2013
by GameMania (725 Rating score between 500 and 999Verified User