|
1940 NV Swets & Zeitlinger Amsterdam hardeband 295 bladsye. Hierdie is n eks biblioteekboek dus lees asb die volgende: Die hardeband het verskeie merke aan - veral aan agterkant -en n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, daar is stempels voor, in die middel en agter in die boek, voor in die boek is daar die gewone wit kaartjiehouer en die vel vir die stempels, die teks is skoon en daar is geen los blaaie nie, versending R30 in RSA. Die boek is geteken op die eerste blad soos te sien op die foto onder.
|
by the_watchmann (97
by TatumArnold (71
by ShamielDomingo46 (4)