Samsung's competition to the iPhone 5 looks set to revolutionize the cell phone market. With an 8 core processor, breath-taking camera and heaps of RAM, the Galaxy S4 is sure to cause a stir.
This item is sold brand new. Usually dispatched within 1 - 2½ weeks
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.
by lizellevantonder (14
by SLATERCM (4)
by karizmadecor (209