Q:
Hennie ek het probeer 'bid' op die paul kruger 2 sjl R180.00 maar kon nie inkom nie,toe ek weer probeer was die veiling gesluit.
kan ek nie nog n .late bid' insit nie.
Cefas - Asked by
cefas (
117 
)
30 Jan 21:08
A:
Hi Cefas
Ek het die bedrag venminder na 150.00 en sluit moreaand 20h00. Bie dan sluit ek die auction
Dankie vir jou ondersteuning
Hennie
30 Jan 21:35
by Alchamy (297
by MarcoNel (811
by Tulley (61