This item has closed 5 buyers bought 5 items
View other items offered by TAKEALOT26738

Platteland (2011)(DVD)

New
R125.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
9768262
Bob Shop ID:
57224345
This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 7 to 10 working days

Platteland, Suid-Afrika se nuutste en grootste musiekrolprent tot op datum, was landwyd in teaters op 25 November 2011 vrygestel. Met R 1.7 miljoen tydens die openings naweek, beloof die dvd om een van die GROOSTE verkopers vir 2012 te wees. Die rolprent vertel die verhaal van Riana van Niekerk (Lianie May) wat alles in vermo¿¿ sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira (Steve Hofmeyr) het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius (Bok van Blerk) is ¿¿n swerwer met sy eie geheime. Groot treffers soos Melanie (Jay), Pleister vir my hart (Lianie May), Pa en Seun (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en Sweet Dreams (Karlien van Jaarsveld) word in Platteland se storielyn ingeweef om te verseker dat dit die gewildste Afrikaanse musiekrolprent ooit sal word. Bok van Blerk, wat die rol van die geheimsinnige Dirk Pretorius speel, het bekendheid verwerf met die reuse treffer De la Rey. Hy het homself daarna bewys as een van die grootste name in Afrikaanse musiek met treffers soos Tyd Om Te Trek, My Kreet en Die Kaplyn. Bok het in 2009 die Sama-toekenning gewen as die topverkoper in Suid-Afrikaanse musiek met sy album Afrikanerhart. Steve Hofmeyr het sy loopbaan as akteur in die gewilde TV-reeks Agter Elke Man begin en het met verkope van meer as twee miljoen eenhede homself deur die jare as sanger en liedjieskrywer bewys met treffers soos Pampoen, Agter Elke Man en FM Stereo. Steve was in 2004 die wenner van die Sama-toekenning as topverkoper vir sy album Toeka. Lianie May het die musiektoneel oorrompel met haar debuutalbum Vergeet My Nie wat in 2008 die Sama-toekenning as topverkoper in die land gewen het. Met trefferliedjies soos Jy Soen My Nie Meer Nie en Vergeet My Nie het sy haarself vinnig gevestig as een van die groot name in Afrikaanse musiek. Jay, wat die rol van Mike se seun Jakes Ferreira speel, is nie net bekend as lid van Eden en as solokunstenaar nie, hy en Lianie het ook twee reuse treffers as duetpaar gehad: Toe Stop My Hart en In a Moment Like This. Ander bekendes in Platteland is Vaughan Gardiner (bekend vir sy trefferliedjie Gooi Jou Arms Om My) as Wian, Riana se broer, Rolene Ferreira word gespeel deur Karlien van Jaarsveld wie se debuutalbum As die Gordyn Val verlede jaar vrygestel is en die rol van Mike se vrou, Louise, word deur Hanna Grobler vertolk. Die vervaardiger van Platteland is Philo Pieterse wat aan stuur van trefferflieks soos Orkney Snork Nie, Boetie Gaan Border Toe, Lipstiek Dipstiek en Kringe in ¿¿n Bos was. Die draaiboek is deur Sean Else (bekroonde video-regisseur en ook regisseur van die sukesvolle musiekblyspel Ons Vir Jou) en die dramaturg Deon Opperman, ¿¿n dubbel Hertzogprys-wenner, geskryf. Hierdie is nie die eerste keer wat Sean en Deon saam werk nie: Hulle was ook verantwoordelik vir Ons Vir Jou wat voor uitgepakte gehore in die Staatsteater in Pretoria opgevoer is. Sean behartig die regie van Platteland en is die mede-vervaardiger van die rolprent. Ander groot name in die rolverdeling is Andr¿¿ Odendaal (Getroud Met Rugby), David Clatworthy (7de Laan), Wynand van Vollenstee (Karate Kallie), Ivan Zimmermann (Egoli, Dit Wat Stom Is), Paul Luckhoff (Egoli, Hopeville), Izak Davel (Egoli, Getroud met Rugby ¿¿ Die Onvertelde Storie), Cobus Visser (Egoli, Villa Rosa), Marcel Schoeman (Torings), Annette Engelbrecht (Orkney Snork Nie), Vilj¿¿ Maritz (Binnelanders) en Dirk Stoltz (Song vir Katryn, Binnelanders).

 
Actors: Steve Hofmeyer / Lianie May / Bok van Blerk
Directors: Sean Else
Age Restriction: 13LV yrs
Language: Afrikaans
Running Time: 120 mins
Released: 2011
Studio: Philo Films (Pty) Ltd
Discs: 1
Region: 2
Edition: Single Disc
TV System: PAL
Product Code: 9768262

Customer ratings: 3 ratings

Thank you very much! Excellent condition :)
28 Feb 2012
Very happy, keep it up
05 Mar 2012
Thanks for fast response.
25 Apr 2012