This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Fiction. View other items offered by Loot (9111 Rating score between 5000 and 9999Verified User

Dapper Kinders Van Suid-Afrika (Afrikaans, Hardcover) - D. J. Kotze
bidorbuy ID: 57559486

Dapper Kinders Van Suid-Afrika (Afrikaans, Hardcover) - D. J. Kotze

R172.00

This item is sold brand new. Usually dispatched within 4 days - 1½ weeks

Dapper Kinders Van Suid-Afrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het. Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15-jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef.

Die Anglo-Boereoorlog het heelwat kinderhelde opgelewer. Penkoppe (seuns van ongeveer 10–15 jaar) het saam met die Boere op kommando gegaan en in sekere gevalle saam gesneuwel. Hierdie versameling van 36 verhale gee ’n blik op die heldemoed wat kinders jonger as 16 jaar aan die dag gel¿¿ het.

 
By: D. J. Kotze
Pages: 223
Publisher: Protea Boekhuis
Format: Hardcover
Isbn: 1-86919-346-6
Isbn13: 978-1-86919-346-1

Loading Shipping and Payment Options


Buyer Feedback for Loot (9111 Rating score between 5000 and 9999Verified User

The Secret - Daily Teachings (Hardcover) - Rhonda Byrne
Comment:
Delivery took a little bit longer than expected but I received my book in perfect condition and it was well worth the wait. Great seller!!!!! Thanks!!
R129.00
rated on 16 May 2013
by Twisted Elegance (4)
Final Analysis (DVD)
Comment:
Very happy - I always get excellent service from Loot
R30.00
rated on 16 May 2013
by ColetteHerman35 (8)