Q:
Hi Fanie
Jy het te veel mooi note..
Ek het weer op 'n paar gebie...sit asb vir my die een nl Egypt 10 Piastre UNC by die spul tov posgeld
Dankie
Louis
UPDATED: 29 Sep 17:22
Fanie
Nee wat dankie vir nou is die een Piastre ok - ek is maar 'n relatiewe beginner en wil probeer om ten minste een noot v d verskillende lande te kry (vir eers).
Die nuwes waarop ek bie sal seker maar in 'n nuwe pakkie moet wees want as mens betaal moet jy mos posgeld bysit- of is daar 'n manier om dit by die voriges in te sluit. Ekt reeds gister vir die ander ook betaal.
Dankie vir jou vinnige response!
Dit lyk my Wes Samoa het nogal mooi note- het jy daarvan? Jy is duidelik 'n kenner so as jy tydjie het se my bietjie watter lande het mooi en kleurvolle note dat ek kyk asb.
Louis - Asked by
Louisanru (
142 
)
29 Sep 16:05
A:
Hi Louis,
Daar is 3 verskillende 10 Piastre. Wil jy nie die ander 2 ook he nie? Ek sien jy bie op nog 'n paar note, wil jy dit vir 'n volgende pakkie he?
Laat weet maar.
Groete,
Fanie
29 Sep 17:05
by trexgeo1 (109
by davydd01 (87
by Widway (214