Q:
Hi Fanie,
Hoeveel in totaal het jy beskikbaar? Ek stel
belang om dalk alles te koop. Gee my n prys
asb.
Jaco
UPDATED: 17 Jan 15:58
Is hulle almal in pefekte kondisie? Prys op 300 asb(100 van elk)? Ek is bereid om R 10 000 vir 300 te betaal?
UPDATED: 17 Jan 21:12
Dankie Fanie. Ek het n ander verkoper dieselfde aabod gemaak en n beter deal gekry.Ek het een by jou gekoop om te kyk na die kwaliteit- ons sal weer praat na die aflewering. - Asked by
raathdj (
35 
)
17 Jan 12:45
A:
Hi Jaco,
Ek het van die Natal een omtrent 300, 200 Witwatersrand en 300 Western Cape.
Groete,
Fanie
UPDATED: 17 Jan 16:37
Hi Jaco,
Dankie vir jou aanbod, ek aanvaar dit so - R10 000. Meer as 30% afslag. Jy moet net nie op BidorBuy met my in kompetisie gaan nie.
Almal is in perfekte kondisie. Al wat verander is die manier waarop hulle verpak word. Hulle het in 1994 in boeke van 100 uitgekom. Daar was perforasies aan die kant. Hulle is dan langs die perforasie geskeur wanneer iemand wou stem. Die strokie met die IFP is dan onderaan geplak.
As jy 300 wil he sal dit 3 boeke wees. Ek sal ook vir jou apart 300 IFP plakkers moet gee. Indien dit vir jou aanvaarbaar is laat my weet. As jy will he ek moet 300 los maak van die boeke en IFP plakkers opplak sal jy my bietjie tyd moet gee.
Hoe wil jy betaal? Ek bly in Henley-on-Klip.
Groete,
Fanie
UPDATED: 17 Jan 22:00
Geen probleem nie
17 Jan 15:22
by SK9 (32
by sakkie6yster (14
by magdel (55