Hierdie eksklusiewe, luukse eiendom bied n absolute onbelemmerde uitsig oor Bloemfontein. Jy sal nerens in Bloemfontein n beter uitsig oor die stad se liggies in die aand of pragtige bome in die dag kry nie. Die ingangspotaal lei met n imposante stel tra