Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek is LELIK - in bruin deur ou T.O.D.herbind - toe het Bettie Nel hom beetgekry, haar naam in geskryf, 'n stukkie (vuurhouthiedoos grote) van die "front endpaper" afgeskeur en daarna 'n groteige hap agter gevat - net onder waar die storie ophou - darem geen woorde ge-eet nie - so hele storie is leesbaar en wat daar is, is stewig vas (Ja-nee die ou Onderwys Departement het ten minste geweet wat hulle doen.) Terloops dit is of was die 1958 uitgawe.