This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Non-Fiction. View other items offered by thebooktraders (1460 Rating score between 1000 and 4999)

Default Image for Prinsloo versus Adriaan Meyer
bidorbuy ID: 62524365

Prinsloo versus Adriaan Meyer

R150.00

Prinsloo versus Adriaan Meyer - 2009 - Protea Boekhuis - 143pp - Sagteband.

Dramateks

Koos Prinsloo, wat in 1994 in die ouderdom van 37 jaar oorlede is, kan met reg as ’n James Dean van die Afrikaanse letterkunde beskou word: ’n ikoniese figuur wat te vinnig, te gevaarlik geleef en te vroeg gesterf het. Byna drie dekades nie die verskyning van sy eerste bundel en vyftien jaar nie sy dood, eggo sy stem steeds oor die grense van sy tyd en oeuvre heen – en dis in hierdie weerklank wat die toneelstuk Prinsloo Versus gestalte vind.

Prinsloo versus is nie ’n elegie aan Koos nie, maar die postmoderne vergestalting van ’n persoonlike tragedie, uitgespeel op private en openbare; persoonlike en artistieke slagvelde. Dis ’n veelvlakkige collage oor ’n kunstenaar wie se lewe en werk kwalik met ’n suikerlagie bedek kon word; wat gerebelleer het teen ’n patriargale kultuur en ’n diep weersin in alle vorme van outoriteit getoon het.

Soos ’n briefskrywer in die Burger van 24 Oktober 2003 op die eerste vertoning van die stuk gereageer het: “Ek kon nie anders as om te dink dat Koos, waar hy ook al is, met ’n sardoniese glimlaggie sit en kyk na die stuk nie.”

 


Loading Shipping and Payment Options


Buyer Feedback for thebooktraders (1460 Rating score between 1000 and 4999)

R75.00
rated on 14 May 2013
by Lourens2 (26 Rating score between 10 and 49)
R130.00
rated on 13 May 2013
by Venske (47 Rating score between 10 and 49)
R100.00
rated on 13 May 2013
by paulfischer (41 Rating score between 10 and 49)