This item has closed 1 buyer bought 1 item
View all items in the bidorbuy category Africana. View other items offered by Boekesmous (348 Rating score between 100 and 499)

Die Huisgenoot Van Riebeeck-Feesuitgawe 1652-1952.    7 Maart 1952
bidorbuy ID: 62534006

Die Huisgenoot Van Riebeeck-Feesuitgawe 1652-1952. 7 Maart 1952

R200.00

Die Huisgenoot Van Riebeeck-Feesuitgawe 1652-1952. Kaapstad: Nasionale Pers, 1952. Eerste Uitgawe. Die Suid Afrikaanse tydskrif "Die Huisgenoot" se Van Riebeeck-Feesuitgawe 1652-1952, soos uitgegee op 7de Maart 1952. 265x360mm Hoog, 136 bls, s+w fotos en ills. Baie skaars item. Baie Goed. Tydskrif..
As mens die ouderdom en tipe bind in ag neem is hierdie 'n besonders goed bewaarde item. Die randte toon effe verweer, daar is paar ligte vismot -merkies aan omslag, voorste regter bo-hoek en onderhoek krul effens en senterblad is los, maar heel en onbeskadig. Annersyds 'n net en stewige item. (#0001114)  

 

geskiedenis, die kaap, jan van riebeeck, maria de la queillerie, die kasteel, drommedaris, reyger, goede hoop, nassou, johan anthoniszoon, voc, tafelbaai, fort, here xvii, fort de goede hoop, hendrik boom, khoi, herry, harry die strandloper, goringhaikona,


Loading Shipping and Payment Options

Warranty & Guarantee:

Money Back Guarantee Offered Money-Back Guarantee:

7 Days: Return policy: We accept returns within 7 days of receipt, if item do not match description(Please contact seller with details).

Buyer Feedback for Boekesmous (348 Rating score between 100 and 499)

R180.00
rated on 18 Aug 2014
by EXCLUSIVE MANDELA (574 Rating score between 500 and 999Verified User
R200.00
rated on 18 Aug 2014
by gerhardswarts (280 Rating score between 100 and 499)
Huisgenoot Wenresepte 6.
Comment:
Friendly and prompt.
R250.00
rated on 11 Aug 2014
by ferland09 (7)