This item has closed.
View all items in the bidorbuy category Afrikaans Fiction. View other items offered by thebooktraders (1519 Rating score between 1000 and 4999)

Koue Soen  - Francois Bloemhof
bidorbuy ID: 62780038

Koue Soen - Francois Bloemhof

R55.00

Koue Soen - Francois Bloemhof - Tafelberg - 1994, eerste uitgawe - 197pp - Harde glansblad in baie goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Met Koue soen in 1994 sit François sy voorkeur vir die bose ondergrond voort. Dit was ’n finalis in De Kat/Sanlam/Collage se romanwedstryd van 1993. Hier word die grieselige verhaal van twee verstrengelde familiegeskiedenisse (van die Strydoms en die Rabies) vertel. Die subtitel van die boek – “die dood en tye van die Strydom-Rabies” – verwys vooruit na die bose vloek wat die matriarge van hierdie twee families in ’n oomblik van redelose woede kies om oor mekaar uit te spreek. Dié bose vloek word bindend vir hulle en hulle kinders, tot in die hoeveelste geslag. Tom Gouws skryf dat die leser dus in die ontvouing van dié geskiedenis die voltrekking van die vloek in hierdie twee families volg – hul lewe kry byna net reliëf ten opsigte van hul verwagte sterftes. “In die sage wat volg, word die karakters verdwerg deur die groeiende, nou herkenbare gestalte van die Bose ...”


Loading Shipping and Payment Options

Buyer Feedback for thebooktraders (1519 Rating score between 1000 and 4999)

R100.00
rated on 16 Jun 2013
by dodgster (29 Rating score between 10 and 49)
Incredible Tretchikoff - Boris Gorelik
Comment:
GOOD AND FAST -THANKS
R175.00
rated on 16 Jun 2013
by SIKA (1224 Rating score between 1000 and 4999)
The Wisdom of Confusius Edited and Translated with notes by Lin Yutang
Comment:
Prompt, dispatch of beautifully parcelled book which arrived in perfect condition. Many thanks! Highly recommended seller.
R120.00
rated on 15 Jun 2013
by Peter Croeser (47 Rating score between 10 and 49)